You are currently viewing Optredes

Optredes

Vandag Riaan se eerste album in 2006 verskein het het hy vele optredes op sy kerfstok.  Van die hoogtepunte was die Afrikaanse Musiekfees, Die Hartklopfees, Konsert vir ‘n vriend en verskeie optredes op bekende tv-programme soos:  Roer!, Toks en tjops, Jukebox, Reise en suitcase, Dagbreek, Dis hoe dit is, met Steve! en vele meer.