Vier woorde wat dié talentvolle Riaan Grobler die beste beskryf
Interaksie is alles
1
POSITIEF
2
ENERGIEK
3
KREATIEF
4
Dromer
Inleiding
“My drome maak my soms bang. Maar anders is dit mos nie groot genoeg nie?” vertel Riaan. Sy persoonlike leuse is: “Om nie te waag nie, is om die onberekenbare skade te ly van om nooit te weet wat kon gewees het nie”. Riaan Grobler leef sy droom in verskeie aspekte van die vermaaklikheidswêreld… Die interaksie met ‘n gehoor is vir hom tydens elke optrede, nog altyd die hoogtepunt. As daar reaksie vanuit ‘n gehoor is, kry daardie optrede vlerke! Die meeste van sy musiek handel oor die liefde, want hy glo dat mense almal op een of ander vlak daarmee kan identifiseer. Riaan hou vol dat liefde tog ook geluk is, al is dit nie altyd gelukkig nie - is dít die einddoel.
Riaan Grobler
kunstenaar
Reik vir die sterre!
Bereik jou Doelstellings!
“My drome maak my soms bang. Maar anders is dit mos nie groot genoeg nie?” vertel Riaan
reik Uit!
Suid Afrika
Vir besprekings kontak STEFANIE NORTIER:
082 706 2405
manager@riaangrobler.co.za