You are currently viewing Nuus

Nuus

  • Post author:
  • Post category:Nuus

Riaan Grobler nuutste album, Liefdeshartaanval wat vrygestel is einde 2020 het 14 treffers waarna aanhangers kan uitsien.  Een daarvan is ‘n duet saam met Jennifer Zamudio wat ook die titelsnit van die album is.  Hierdie snit word gou gewild en het reeds verskeie trefslae op YouTube en behaal ook verskeie treffersparades op radio stasies.  Kyk hier na die video: