Riaan Grobler se musiekloopbaan skop af in 2006 met sy deelname aan die gewilde SABC 2 program - Supersterre. In dieselfde jaar wat hy aan hierdie kompetisie deelneem verskein sy…
Gedurende sy roemryke loopbaan het Riaan 7 albums vrygestel tussen 2006 en 2021 naamlik: Jy is myne (2006) Sewe dae en sewe nagte (2008) (uitgegee deur Gallo Music) Net hier…