Musiekvideos
Riaan is dinamies, vol energie, positief en gryp elke geleentheid aan. Die wyse waarmee Riaan mense se lewens aanraak, maak hom gewild en geliefd. Hy is ‘n kunstenaar wat vroeg reeds diep spore getrap het en hy is vir seker hier om te bly!
























