You are currently viewing Musiekvideos

Musiekvideos

Riaan Grobler se musiekloopbaan skop af in 2006 met sy deelname aan die gewilde SABC 2 program – Supersterre.  In dieselfde jaar wat hy aan hierdie kompetisie deelneem verskein sy eerste album “Jy is myne”.  Vanaf 2006 tot 2021 het Riaan al 7 albums nasionaal vrygestel.  Van sy musiekvideos oor die jare kan hier gesien word deur net op die skakels te klik:

Liefdeshartaanval (saam met Jennifer Zamudio) – https://youtu.be/49uu1UeE3XM

Vat hom vas – https://youtu.be/l_7mfDq08AQ

Alfa en Omega – https://youtu.be/KnSU2dx6TBw

Die hemel gooi sy sterre –

Die Boek – https://youtu.be/84UFTGQsTYA

Mi Amore (saam met Rinél Day) – https://youtu.be/3N4V6VKUzV4